
Monday Aug 05, 2024
‘n Boodskap vir ons Afrikaanse Luisteraars
'n Spesiale bookskap vir al ons Afrikaanse luisteraars van ons pastoor, Antonio Coppola. Die boek wat ons besig om te gebruik in ons reeks op verbondsteologie, Faithful God: An Introduction to Covenant Theology, is nou in Afrikaans beskikbaar as Troue God: 'n Inleiding tot Verbondsteologie.
Kyk gerus na die boekbekendstelling op YouTube:
https://www.youtube.com/watch?v=dYnIUs4WhHw&t=496s
Bestel die boek deur Lig in Duisternis Uitgewers:
https://www.liginduisternis.co.za/product/troue-god-n-inleiding-tot-verbondsteologie/
No comments yet. Be the first to say something!